Make your own free website on Tripod.com

Jeanel se welslae

Home
My skool prestasies
Contact Me
Family Photo Album
Skool foto`s
Welkom

Hi , die goed waar van ek hou is; perde,honde,katte,voëls,visse dvd`s kyk,sjokolade,tuin maak en foto`s neem. My ginstiling kleur is pink.en nog `n ding is ek skree vir die CHEETAHS. As julle op die foto`s kyk hier langsaan was ek op my eerste skool dag van graad 1 en sou 7 jaar gewort het. As julle wonder ek is gebore op die 14/6/1993.

Jeanel op ariqsiesta
ariqsiesta2007f.jpg

Jeanel Swart
1jeanel2000.jpg

Please be sure to get in touch and let me know what you think of my site.

Dankie dat u na my welslae gekyk het.